GENADEKIND VAN GOD
Die onderstaande is 'n getuienis tot eer van Onse Here Hesus Christus wat Hy in die lewe van 'n sondige mens kom doen het uit Sy groot genade. Die getuienis bevat net sommige van Sy groot dade in my lewe, daar is veel meer as wat hier beskryf word. Aan onse God (Vader, Seun en Heilige Gees) alle eer alleen. Dank ook aan Esta Jefferies wat die taalkundige versorging vir my gedoen het en aan my vrou Annette wat my nog altyd bygestaan het. GENADEKIND! ’n VERHAAL VAN GOD SE GENADE 1. Inleidende gedagtes 2. Kinderjare 3. Kerkervaring 4. Huwelik 5. Wedergeboorte 6. Uitstaande gebeure en ervarings Beskerming Genesings Voorsiening Wonderlike gebeurtenisse Lewenskrisisse 7. Roeping tot die Bediening 8. Die Bediening 9. Aftrede 10. Bykomende i...